Skooldrag

Leerlinge dra oorwegend wit tekkies by hul skoolklere in die Winter, en navy blou plakkies of kaalvoet in die Somer.

Wit tekkies word ook aangetrek op die dae wanneer dit Saal is.

Die pryse van die skoolklere vir 2020 is soos volg:

Sweetpaktop – R250.00
Gholfhemp Navy – R140.00
Gholfhemp Wit (Mouloos Meisies) – R140.00
Gholfhemp Wit (Seuns) – R150.00
Kortbroek – R90.00

Skort – R120.00
Skoolpet – R70.00
Skool visor – R75.00
Breërandhoed (krieket) – R125.00
Langmouhemp – R200.00

Skooldrag

Leerlinge dra oorwegend wit tekkies by hul skoolklere in die Winter,

en navy blou plakkies of kaalvoet in die Somer.

Wit tekkies word ook aangetrek op die dae wanneer dit Saal is.

Die pryse van die skoolklere vir 2020 is soos volg:

Sweetpaktop – R250.00
Gholfhemp Navy – R140.00
Gholfhemp Wit (Mouloos Meisies) – R140.00
Gholfhemp Wit (Seuns) – R150.00
Kortbroek – R90.00

Skort – R120.00
Skoolpet – R70.00
Skool visor – R75.00
Breërandhoed (krieket) – R125.00
Langmouhemp – R200.00

Rûens Kollege het ‘n klerewinkel op die skool se perseel waar alle skool en sportklere verkoop word. Die Finansiële Beampte kan gekontak word vir enige navrae en bestellings.

Die kleredrag vereistes is soos volg:

Meisies – Skoolklere
Somer – Navy gholfhemp en navy kortbroek of navy skort
Winter – Sweetpakbroek en -top en navy gholfhemp, kortmou of langmou
Meisies – Sport
Wit moulose gholfhemp met navy kortbroek of skort

Seuns – Skoolklere
Somer – Navy gholfhemp en navy kortbroek

Seuns – Sport
Wit kortmou gholfhemp met navy kortbroek
** Rugbytruie word deur die skool uitgereik