Category Nuusbrief
4 Sep

Nuusbrief 4 September

Geagte ouers   Ons nader die einde van ʼn ongewone kwartaal en dit is wonderlik hoe ons omgewing weer normaal lyk vir die tyd van die jaar. Ons het goeie […]

READ MORE
21 Aug

Nuusbrief 21 Augustus 2020

Geagte ouers Ons begin stadigaan om weer die dinge te doen wat Rûens uniek en lekker maak vir ons kinders. Twee aspekte wat ons so spoedig moontlik weer aan die […]

READ MORE
31 Jul

Nuusbrief 31 Julie 2020

Geagte ouers Ons is aan die einde van die eerste week waartydens al ons leerlinge weer die geleentheid gekry het om vir vyf dae per week skool toe te kom. […]

READ MORE
24 Jul

Nuusbrief 24 Julie 2020

Geagte ouers Die kinders en onderwysers het die afgelope twee weke die geleentheid aangegryp om weer in persoon te kan vrae vra en werk te verduidelik. Almal het lekker vinnig […]

READ MORE
17 Jul

Nuusbrief 17 Julie 2020

Geagte ouers Dit was met groot opgewondenheid dat ons Rûens se kinders, na vier maande, weer by die skool kon verwelkom. Dit is moeilik om te sê of die kinders, […]

READ MORE
10 Jul

Nuusbrief 10 Julie 2020

Geagte ouers Die onderwysers se week van beplanning en voorbereiding om ons kinders terug te verwelkom by die skool, is afgehandel. Almal het al die inligting ontvang en ʼn geleentheid […]

READ MORE
3 Jul

Nuusbrief 3 Julie 2020

Geagte ouers, Die laaste dag van die welverdiende akademiese vakansie het aangebreek en ons staan op die vooraand van die hervatting van onderrig en leer en om die skool stuksgewys […]

READ MORE
30 Jun

Nuusbrief 30 Junie 2020

Geagte ouers, Ek glo en vertrou dit gaan goed en dat almal nog in goeie gees en gesondheid is. Ons is veral dankbaar vir die wonderlike reëns die afgelope paar […]

READ MORE
5 Jun

Nuusbrief Skool Heropening

Geagte ouers, Inligting rondom die COVID-19 pandemie raak al hoe meer volledig en bruikbaar. Mense se angs en vrees sal nooit volkome besweer kan word nie, maar die realiteit is […]

READ MORE