Archive for July 2020
31 Jul

Nuusbrief 31 Julie 2020

Geagte ouers Ons is aan die einde van die eerste week waartydens al ons leerlinge weer die geleentheid gekry het om vir vyf dae per week skool toe te kom. […]

READ MORE
24 Jul

Nuusbrief 24 Julie 2020

Geagte ouers Die kinders en onderwysers het die afgelope twee weke die geleentheid aangegryp om weer in persoon te kan vrae vra en werk te verduidelik. Almal het lekker vinnig […]

READ MORE
17 Jul

Nuusbrief 17 Julie 2020

Geagte ouers Dit was met groot opgewondenheid dat ons Rûens se kinders, na vier maande, weer by die skool kon verwelkom. Dit is moeilik om te sê of die kinders, […]

READ MORE
10 Jul

Nuusbrief 10 Julie 2020

Geagte ouers Die onderwysers se week van beplanning en voorbereiding om ons kinders terug te verwelkom by die skool, is afgehandel. Almal het al die inligting ontvang en ʼn geleentheid […]

READ MORE
3 Jul

Nuusbrief 3 Julie 2020

Geagte ouers, Die laaste dag van die welverdiende akademiese vakansie het aangebreek en ons staan op die vooraand van die hervatting van onderrig en leer en om die skool stuksgewys […]

READ MORE